Sunday, November 8, 2009

Storiemakery en deernis


"Miskien is storiemakery, miskien is skrywery, ook 'n manier om in ons tyd, wat allesbehalwe 'n deernisvolle tyd is, deernis te bekom. Want as jy insig het in hoekom mense dinge doen, dan kom die deernis."

- Abraham de Vries aan Murray La Vita in Oop Kaarte, Die Burger, Vrydag 6 November 2009

Lees die artikel by: http://blogs.dieburger.com/Murray24/braam-en-die-heimwee-na-die-hede

No comments:

Post a Comment